Nehemia 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

maar ek het geantwoord: “Mag die koning lank lewe! Ek het rede om hartseer te wees. Die stad waar my voorouers begrawe lê, is verwoes. ’n Vuur het ook die poorte afgebrand.”

Nehemia 2

Nehemia 2:1-6