Nehemia 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek opdrag gegee dat hulle die vertrekke moes reinig. Ek het die gereedskap van God se tempel, die graanoffers en die wierook daarheen teruggebring.

Nehemia 13

Nehemia 13:6-12