Nehemia 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en sy ampsgenote was verantwoordelik vir die lofsang.

Nehemia 12

Nehemia 12:2-12