Nehemia 11:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Nou volg die Benjaminiete: Sallu seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja,

8. en dan ook Gabbai en Sallai. Die Benjaminiete was 928.

9. Joël seun van Sikri het die bevel oor hulle gevoer, en Juda seun van Senua was tweede in bevel oor die stad.

Nehemia 11