Nehemia 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige van die mense van Juda en Benjamin het egter in Jerusalem hervestig: Uit die Judastam was daar: Ataja seun van Ussia, seun van Sagaria, seun van Amarja, seun van Sefatja, seun van Mahalalel, uit die familie van Peres.

Nehemia 11

Nehemia 11:1-5