Nehemia 11:32-36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

32. Verder ook in Anatot, Nob, Ananeja,

33. Gasor, Rama, Gittajim,

34. Gadid, Seboïm, Neballat,

35. Lod, Ono en Vakmansdal.

36. Sommige groepe Leviete uit Juda was toegewys om in Benjamin te gaan woon.

Nehemia 11