Nehemia 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle ampsgenote, wat die dienswerk in die tempel gedoen het, was 822. Verder was daar Adaja seun van Jerogam, seun van Pelalja, seun van Amsi, seun van Sagaria, seun van Pasgur, seun van Malkija,

Nehemia 11

Nehemia 11:5-20