1. Die volgende name was in die geseëlde dokument: Die goewerneur Nehemia seun van Gakalja.Verder ook die priesters Sedekia,
2. Seraja, Asarja, Jeremia,
3. Pasgur, Amarja, Malkija,
4. Gattus, Sebanja, Malluk,
5. Garim, Meremot, Obadja,
6. Daniël, Ginneton, Baruk,
7. Mesullam, Abia, Mijamin,
8. Maäsja, Bilga en Semaja.
9. Die Leviete was Jesua seun van Asanja, Binnuï uit die Genadadgroep en Kadmiël,
10. met hulle ampsgenote, Sebanja, Hodija, Kelita, Pelaja, Ganan,
11. Miga, Regob, Gasabja,
12. Sakkur, Serebja, Sebanja,
13. Hodija, Bani en Beninu.
14. Die leiers van die volk was Paros, Pagat-Moab, Elam, Sattu, Bani,
15. Bunni, Asgad, Bebai,
16. Adonia, Bigwai, Adin,
17. Ater, Hiskia, Assur,