Nehemia 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoor my gebed! “Kyk, en U sal sien dat ek dag en nag vir die mense van Israel, u dienaars, intree in gebed. Ek bely dat ons teen U gesondig het. Selfs ook ek en my familie het sonde gedoen!

Nehemia 1

Nehemia 1:1-10