Nehemia 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek dit hoor, het ek gaan sit en huil. Vir dae aaneen het ek getreur, gevas en tot die God van die hemel gebid.

Nehemia 1

Nehemia 1:2-7