Nahum 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nineve, die mooi en sedelose vrou,is die oorsaak hiervan,sy wat guns wen met haar betowering,wat volke verslaaf met haar onsedelikheid en families met haar toorkuns.

Nahum 3

Nahum 3:1-11