Nahum 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou stad is vol handelaars, talryk soos sterre in die hemel.Soos ’n swerm sprinkane stroop hulle die land en vlieg weg.

Nahum 3

Nahum 3:14-19