Nahum 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nineve is soos ’n lekkende opgaardam,die inwoners verdwyn daaruit!“Staan stil! Staan stil!” word hulle beveel,maar niemand draai om nie.

Nahum 2

Nahum 2:6-12