Die geveg teen Nineve begin.Die son blits rooi op die skilde.Helderrooi is hulle uniforms.Die son blink op die strydwaensgereed vir die geveg,en spiese word rondgeswaai.