Nahum 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het jou vyande verskeur om jou welpies en wyfie te voed.Jou stede en huise was vol met buit,jou rusplekke gevul met roof.

Nahum 2

Nahum 2:10-13