Die Here sê: “Selfs al het Assiriërsbaie bondgenote,hulle sal vernietig word en van die toneel af verdwyn. My volk, Ek het julle alreeds tevore gestraf, maar Ek sal dit nie weer doen nie.