Miga 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Berge, vaste fondamente van die aarde, luister na die klag van die Here! Die Here maak ’n regsaak teen sy volk. Hy lê ’n klag teen Israel.

Miga 6

Miga 6:1-11