Miga 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê vir die vals profete: “Julle mislei my volk! Julle beloof vrede vir die mense wat vir julle kos gee, maar verklaar oorlog teen hullewat weier om te betaal.

Miga 3

Miga 3:3-8