Miga 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle verdryf die vroue van my volkuit hulle gerieflike huise. Julle ontneem hulle kinders vir altyd van die seëninge,van hulle godgegewe erfdeel.

Miga 2

Miga 2:4-12