Matteus 9:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Jesus die duiwel uit hom gejaag het, het die stom man begin praat. Die skare was oorweldig en het gesê: “So iets het nog nooit in Israel gebeur nie!”

Matteus 9

Matteus 9:31-34