Matteus 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die klomp buitentoe gejaag is, het Jesus in die dogtertjie se kamer gegaan, haar hand gevat, en sy het opgestaan.

Matteus 9

Matteus 9:24-33