Matteus 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle bring toe vir Hom ’n verlamde man wat bedlêend was. Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: “Jongman, skep moed! Jou sondes word jou vergewe.”

Matteus 9

Matteus 9:1-7