Matteus 9:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand sal tog ’n ou kledingstuk met ’n stuk nuwe, ongekrimpte materiaal lap nie. Die nuwe materiaal gaan immers krimp en losskeur en ’n nog groter gat agterlaat.

Matteus 9

Matteus 9:9-24