Matteus 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie sal vir My op die oordeelsdag sê: ‘Here, Here, ons het dan in u Naam gepreek en in u Naam duiwels uitgedryf en in u Naam baie wonders verrig!’

Matteus 7

Matteus 7:18-26