Matteus 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word.

Matteus 6

Matteus 6:1-17