Matteus 6:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moet julle daarom nie oor môre bekommer nie. Môre sal sy eie bekommernisse bring. Vandag se moeilikhede is vir een dag heeltemal genoeg.”

Matteus 6

Matteus 6:25-34