Matteus 5:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sorg dat jy baie gou op goeie voet met jou teenstander kom; anders gaan daardie persoon jou aan die regter oorhandig, en die regter oorhandig jou aan die hofbeampte en jy word in die tronk gegooi.

Matteus 5

Matteus 5:16-28