Matteus 5:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!”

Matteus 5

Matteus 5:11-19