Matteus 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe Jesus die groot skare mense bymekaar sien, het Hy teen die berg uitgeklim. Toe Hy gaan sit, kom sy dissipels na Hom toe.

2. Hy het begin om hulle soos volg te onderrig:

3. “Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel.

Matteus 5