Matteus 4:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kort voor lank het die nuus oor Hom oor die hele provinsie van Sirië versprei. Die mense het almal wat siek was na Hom toe gebring: dié wat geteister was deur allerhande siektes en pyne, dié in wie daar duiwels was, epileptici, verlamdes – en Hy het hulle gesond gemaak.

Matteus 4

Matteus 4:19-25