Matteus 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En moet tog nie julleself mislei nie met die gedagte: ‘Ons is veilig. Ons is mos die nageslag van Abraham.’ Weet verseker, God kan selfs die klippe wat hier rondlê in kinders van Abraham verander.

Matteus 3

Matteus 3:8-10