Matteus 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Johannes besef hoeveel Fariseërs en Sadduseërs kom om deur hom gedoop te word, het hy hulle soos volg berispe: “Julle broeisel slange! Wie het julle wysgemaak dat julle God se dreigende oordeel kan vryspring?

Matteus 3

Matteus 3:1-8