Matteus 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie Johannes het klere van kameelhaar gedra, met ’n leerbelt om sy middel. Hy het van sprinkane en veldheuning gelewe.

Matteus 3

Matteus 3:1-11