Matteus 27:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarmee het die woord van die profeet Jeremia in vervulling gegaan: “Hulle het die 30 silwer geldstukke geneem – die prys waarteen hy deur die volk Israel gewaardeer is –

Matteus 27

Matteus 27:1-16