Matteus 27:65-66 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

65. Pilatus het geantwoord: “Hier is ’n wag vir julle. Gaan beveilig die graf so goed moontlik.”

66. Hulle het toe die graf gaan beveilig deur die klip te verseël en dit deur die wagte te laat oppas.

Matteus 27