Matteus 27:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Romeinse offisier oor honderd en die ander soldate wat Jesus bewaak het, het baie beangs geword toe hulle die aardbewing en die ander gebeurtenisse sien, en hulle het gesê: “Hierdie man was werklikwaar die Seun van God!”

Matteus 27

Matteus 27:51-60