Matteus 27:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie oomblik het die swaar gordyn in die tempel in twee geskeur, van bo tot onder. Die aarde het gebewe en die rotse het uitmekaargebars.

Matteus 27

Matteus 27:45-57