Matteus 27:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Foeitog, hy het ander gered, maar hy kan homself nie red nie. Hy is mos die Koning van Israel. Laat hy nou afkom van die kruis! Dan sal ons in hom glo!

Matteus 27

Matteus 27:39-47