Matteus 27:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ’n plakkaat, met die rede vir Jesus se kruisiging daarop, bokant sy kop vasgesit. Dit het gelui: “Dit is Jesus, die Koning van die Jode.”

Matteus 27

Matteus 27:34-45