Matteus 27:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Judas, sy verraaier, besef dat Jesus ter dood veroordeel is, het hy bitter spyt gekry en die 30 silwer geldstukke na die priesterhoofde en die familiehoofde teruggevat

Matteus 27

Matteus 27:1-4