Matteus 27:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook ’n krans van dorings gevleg en dit op sy kop gesit, en ’n rietsepter in sy regterhand. Toe maak hulle kniebuigings voor Hom en roep spottend: “Ons groet u, o Koning van die Jode!”

Matteus 27

Matteus 27:27-35