Matteus 27:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die skare gevaarlik begin saamdrom, vra Pilatus hulle: “Wie wil julle hê moet ek vir julle vrylaat: Jesus Barabbas of Jesus, die sogenaamde Messias?”

Matteus 27

Matteus 27:11-23