Matteus 26:71 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Later, toe hy op pad was na die uitgang, sien ’n ander diensmeisie hom raak en sê vir die omstanders: “Hierdie man was ook saam met Jesus van Nasaret.”

Matteus 26

Matteus 26:64-74