Matteus 26:65 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe skeur die hoofpriester sy klere om te wys hoe geskok hy is en hy roep uit: “Lasterlik! Watter ander getuies het ons nog nodig? Julle het tog nou self hierdie lastering teen God gehoor.

Matteus 26

Matteus 26:55-75