Matteus 26:63 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het bly swyg. Toe sê die hoofpriester: “Ek eis nou van jou in die Naam van die lewende God dat jy vir ons moet sê of jy die Messias, die Seun van God is.”

Matteus 26

Matteus 26:57-70