Matteus 26:57 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die groep wat Jesus gearresteer het, het Hom toe na die woning van Kajafas, die hoofpriester, gebring waar die skrifkenners en die familiehoofde bymekaar was.

Matteus 26

Matteus 26:48-66