Matteus 26:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop vra Jesus vir die klomp mense: “Is Ek dan ’n gevaarlike krimineel dat julle My met swaarde en knuppels kom vang? Hoekom het julle My nie gearresteer waar Ek dag na dag by die tempel gesit en onderrig gee het nie?

Matteus 26

Matteus 26:51-58