Matteus 26:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe kom Hy na sy dissipels toe en sê: “Slaap en rus julle nog steeds? Die tyd het aangebreek! Ek, die Seun van die Mens, word nou oorgegee in die hande van slegte mense.

Matteus 26

Matteus 26:40-51