Matteus 26:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe teruggegaan en kry hulle weer aan die slaap. Hulle was so vaak dat hulle oë eenvoudig nie wou oopbly nie.

Matteus 26

Matteus 26:41-50