Matteus 26:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy neem toe vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saam met Hom. Daarop oorval ’n groot ontsteltenis en benoudheid Hom.

Matteus 26

Matteus 26:28-40